Teatro @ Montecasino
Semi-Soet – die musiekblyspel, binnekort terug op die planke!

Vanaf 4 September 2026

BOBBY VAN JAARSVELD
ANEL ALEXANDER
REVAN LUUS
ZORICKE SNYMAN
IZAK DAVEL
MARCELLE PEACH
NADIA BEUKES

Liefde, Wyn en die Vryersvoetpad

Moenie hierdie teater-geleentheid misloop nie!

Kaartjies verkoop vinnig. Bespreek nou vir die beste sitplekke by Teatro @ Montecasino.

Lokprent

Die Sterre

Ontmoet die talentvolle rolverdeling wat hierdie ikoniese storie lewe gee.

Bobby van Jaarsveld

Anel Alexander 

Die Ensemble